Herotel is trots om aantekondig dat ons is die offisiele internet borg van die Klein Karoo Nationale Kunstefees (KKNK). Wat beteken dit? Dit beteken dat die feesgangers kan hierdie jaar uitsien na verniet WiFi hotspots binne die feesgronde . Ons gaan ook internet voorsien vir sekere optredes sodat mense by die huis ook kan inskakel en die fees geniet.

Dit alles is moontlik gemaak deur ons splinter nuwe Hero Fibre netwerk in Oudtshoorn wat vir jou meer as genoeg spoed en data gaan verskaf. As enige persoon vrae het oor Herotel of hulp benodig om op die WiFi hotspots te koppel, ons span sal tydens die hele feestydperk beskikbaar wees, wees op die uitkyk vir ons spanne, bakkies en vlaggies in oranje.

Ons hoop almal by die KKNK geniet ons blitsvinnige Hero Fibre internet, sien jou daar!